Esther van Bennekom (Unit
121) wrote as follows:
Soek 'n berig in Renaissance
Monday, 23 December 2013
Friday, 20 December 2013
Onse Dries presteer weer eens
Dries Engelbrecht (62) van die Renaissance Aftree-oord op Bela Bela behaal 'n vierde plek tydens die boogjagters-wêreldkampioenskap in Potchefstroom in Oktober.
Hy moes die boog opneem teen verskeie gesoute Europese skuts.
Klik HIER om 'n vorige berig oor Dries se prestasie as 'n boogskut te lees.
[Ontleen aan Die Pos, 20 Desember 2013. Die Pos se hoofkantoor is in Bela Bela geleë. Dié koerant het vanjaar die ATKV-mediaveertjie verower as die beste plaaslike koerant in Suid-Afrika]
Hy moes die boog opneem teen verskeie gesoute Europese skuts.
Klik HIER om 'n vorige berig oor Dries se prestasie as 'n boogskut te lees.
[Ontleen aan Die Pos, 20 Desember 2013. Die Pos se hoofkantoor is in Bela Bela geleë. Dié koerant het vanjaar die ATKV-mediaveertjie verower as die beste plaaslike koerant in Suid-Afrika]
Tuesday, 17 December 2013
Renaissance-inwoner was Mandela se Afrikaanse buurvrou
Andries van der Heyde, Die Pos, 13 Desember 2013
Met Madiba-koors wat die afgelope week wêreldwyd hoog geloop het, het Die Pos op ’n juweel van ’n storie op Bela-Bela afgekom.
Met Madiba-koors wat die afgelope week wêreldwyd hoog geloop het, het Die Pos op ’n juweel van ’n storie op Bela-Bela afgekom.
Wednesday, 11 December 2013
Louis (en bra Willy) is onmisbaar
Louis van Wyk (77)
staan in die oord bekend as die man wat sedert 2008 alles wat herstelwerk
benodig, wel ... herstel. Sy hande staan vir absoluut niks verkeerd nie.
Friday, 6 December 2013
Tuesday, 3 December 2013
'n Merkwaardige inwoner
Dis vir min mense beskore
om die meeste van die groot historiese momente van die afgelope eeu te kon beleef.
Monday, 2 December 2013
Social Action Committee for 2014 chosen
The Social Action
Committee for 2014, which is a sub-committee of the Renaissance Retirement
Village Management Committee, was chosen on 2 December 2013. See picture below.
Sunday, 1 December 2013
Kersfees kom ...
'n Inwoner, Corrie Pretorius, versier jare lank al in die Kerstyd die toegang tot ons oord. Die eerste twee foto's hieronder is geneem pas nadat sy haar taak voltooi het. Die hekwag is mnr. Jacob Keikantse.
Thursday, 28 November 2013
Algemene Jaarvergadering - 2013
Een van die
hoogtepunte van die jaarlikse kalender, die Algemene Jaarvergadering van die
Bestuursvereniging, is op 28 November 2013 gehou.
Monday, 25 November 2013
Tuesday, 19 November 2013
Piet Combrink glo uitheemse plante hoort nie in 'n Bosveldtuin nie.
Piet
en Amy Combrink woon in eenheid 6. Voordat hulle in 2003 hierheen
getrek het, het hulle naby Koedoeskop op die plaas Vaalkop gewoon waar Piet met
Bonsmara-beeste en wild geboer het. Trouens, hy besit steeds die plaas waarop
sy seun nou boer. Amy was 'n onderwyseres by die laerskool op Northam.
Sunday, 17 November 2013
Blue Waxbill (Uraeginthus angolensis)
Friday, 15 November 2013
Vaardige Fietjie
Die
Renaissance Aftree-oord op Bela Bela wemel van talentvolle mense. Fietjie Moolman , 'n oud-onderwyseres, is een van
diegene wie se hande vir min verkeerd staan.
Thursday, 14 November 2013
Bestekopname
Die
Bestuurskomitee het op 26 September 2013 toestemming gegee dat 'n webjoernaal
vir ons oord geskep word. Hulle het akkoord gegaan met die doel daarvan,
naamlik om deur middel van positiewe beriggewing aan die plaaslike en breër
gemeenskap inligting te gee in verband met die oord, sy inwoners en
aktiwiteite. Sedertdien het die webjoernaal geleidelik begin vorm aanneem.
Monday, 11 November 2013
Stuur berigte aan iemand
Daar sal voortaan onderaan elke storie in hierdie webjoernaal 'n afbeelding van 'n klein koevertjie met 'n pyltjie daarop, verskyn.
Indien jy die storie aan iemand wil stuur, klik op die koevertjie, voltooi die vorm en stuur sodoende 'n e-pos met die skakel (link) van die storie.
Indien jy die storie aan iemand wil stuur, klik op die koevertjie, voltooi die vorm en stuur sodoende 'n e-pos met die skakel (link) van die storie.
Wednesday, 6 November 2013
Renaissance se gewaardeerde kantoormeisie
Tuesday, 5 November 2013
Acanthocerus atricollis
A male "bloukop koggelmander" |
Monday, 4 November 2013
Die eerste "eerste paar" van Warmbad Renaissance
Sunday, 3 November 2013
The Crested Barbet
The Crested
Barbet’s distinct sustained trilling ‘trrrrrrrr ... ‘, much like a muted
alarm clock, is well known to residents of our village.
Wednesday, 30 October 2013
Uit die argief
In 1991 skryf
Isabel Hattingh: "Sang en musiek het 'n belangrike rol in ons samesyn
gespeel. Heel toevallig en spontaan het ons een Sondagmiddag by Eppie [van
Niekerk] begin sing en gou was die huis vol mense wat kom deelneem. Dít was
seker die vonkie wat die latere sanggroep se ontstaan tot gevolg gehad
het."
Tuesday, 29 October 2013
Die oord se inheemse bome
"As ek soggens wakker word, is die eerste blik op die aangrypend
mooie swartapiesdoringboom wat voor ons eenheid pryk, absoluut
sielsverheffend."
Só het 'n Renaissance-inwoner onlangs die siening van die meeste inwoners verwoord.
Só het 'n Renaissance-inwoner onlangs die siening van die meeste inwoners verwoord.
Sunday, 27 October 2013
Inwoners neem graag aan sport deel
[Uit: Die Pos, 25 Oktober 2013. Die Pos se hoofkantoor is in Bela Bela geleë. Dié koerant het vanjaar die ATKV-mediaveertjie verower as die beste plaaslike koerant in Suid-Afrika]
[Uit: Die Pos, 25 Oktober 2013. Die Pos se hoofkantoor is in Bela Bela geleë. Dié koerant het vanjaar die ATKV-mediaveertjie verower as die beste plaaslike koerant in Suid-Afrika]
Friday, 25 October 2013
Thursday, 24 October 2013
Nuwe intrekkers woel en werskaf
Connie en René Venter werskaf in hulle herontwerpte tuin |
Toe hulle egter by Renaissance se hek inry, het hulle geweet: dís waar ons wil woon.
Monday, 21 October 2013
Pluimpie
Japie Bosch |
'n Voormalige nuusredakteur van Die Vaderland, Japie Bosch van Jeffreysbaai, skryf soos volg aan die samesteller van die Renaissance-webjoernaal: "Dis voorwaar ‘n prag-webjoernaal. Baie geluk. Menige oord sal wat wil gee om so-iets te hê. Dis opvallend dat jy lank hieraan moes beplan het. Dit behoort groot byval te vind by die inwoners en hul familie en vriende. As ek kyk na die besoekerstal lyk dit so".
Saturday, 19 October 2013
The kwêvoël
Few birdcalls in our retirement village evoke the distinctive atmosphere of the
Limpopo Bushveld than the "kwê-ê-ê-ê!" call of the grey loerie or in
Afrikaans, kwêvoël.
Tuesday, 15 October 2013
Die eerste intrekkers onthou
Ampie en Isabel Hattingh |
Dit was op 1 April 1991.
Ampie het destyds pas uitgetree na baie jare as staatsamptenaar in
"Toe ons ons intrek geneem het," vertel Isabel, "was hier net stof, sand, klippe en fondamente van eenhede wat in aanbou was."
Saturday, 12 October 2013
Bobaas by wêreldkampioenskappe
Dries Engelbrecht |
Engelbrecht (62) het van 2-5 Oktober aan dié kampioenskap in die langboogklas vir veterane deelgeneem en moes boog opneem teen verskeie gesoute Europese skuts wat van jongs af reeds dié kuns bemeester het.
Subscribe to:
Posts (Atom)