OM U EENHEID GRATIS TE ADVERTEER,
Hierdie bladsy verskaf inligting in verband met eenhede wat tans in ons oord beskikbaar is. Persone wat belang stel word aangeraai om met die kontakpersoon wat in die advertensie vermeld word, in verbinding te tree om die eenheid te besigtig en 'n aanbod om te koop/huur te maak.
This page provides information about units that are available in our village at present. Interested persons are advised to get in touch with the contact person mentioned in the advertisement to arrange a viewing and make an offer to purchase/rent.
TE KOOP
PRYS: R885 000 (onderhandelbaar)
VLOEROPPERVLAKTE: 119 m²
MAANDELIKSE HEFFING: R2200.00
MAANDELIKSE MUNISIPALE TARIEF: R441.45
AANTAL SLAAPKAMERS: 2
AANTAL BADKAMERS: 1 en ‘n half
AANTAL TOILETTE: 2
VLOERBEDEKKING: 2 slaapkamers: matte; res van huis:
teëls
BESKRYF KOMBUIS: Bruin kaste; regterhandse
bo-kaste, glasdeure
WASKAMER? Ja
DAK OOR BINNEHOF? Ja
AANTAL MOTORHUISE: 1
MOTORAFDAK: Dubbel
KONTAKPERSOON: annamarie@annikamed.co.za; tel.: 0798975265
NOG BESONDERHEDE? Lugverkoeling; solar geyser;
skylight. Indien huur met opsie om te koop, sal huur R7 500 pm wees, water
& ligte uitgesluit maar heffing ingesluit
___________________
EENHEID 2
TE KOOP
PRYS: R880 000
VLOEROPPERVLAKTE: 122 m²
MAANDELIKSE HEFFING: R1691.00 (+ krag en water =
R3050)
MAANDELIKSE MUNISIPALE TARIEF: R586.23
AANTAL SLAAPKAMERS: 2
AANTAL BADKAMERS: 1
AANTAL TOILETTE: 2
VLOERBEDEKKING: Eetkamer, sitkamer, 2 slaapkamers:
matte; res: teëls
BESKRYF KOMBUIS: Groot kombuiskas; plek vir yskas
& skottelgoedmasjien; U-vorm
WASKAMER? Ja
DAK OOR BINNEHOF? Ja
AANTAL MOTORHUISE: 1
MOTORAFDAK: Dubbel
KONTAKPERSOON: Mev. Elize Strydom, tel. 0824568343;
e-pos: marlizevdw729@gmail.com
NOG BESONDERHEDE? Agterplaas omhein met traliewerk
EENHEID 113
PRYS: R990 000
VLOEROPPERVLAKTE: Nie voorsien nie
MAANDELIKSE HEFFING: R2000.00
MAANDELIKSE MUNISIPALE TARIEF: Nie voorsien nie
AANTAL SLAAPKAMERS: 3
AANTAL BADKAMERS: 2
AANTAL TOILETTE: 2
VLOERBEDEKKING: Matte en teëls
BESKRYF KOMBUIS: Standaard
WASKAMER? Ja
DAK OOR BINNEHOF? Ja
AANTAL MOTORHUISE: 2
MOTORAFDAK: Dubbel
KONTAKPERSONE: Carlien Jansen van Rensburg (073 003 3576)
_______________________
EENHEID 101
TE KOOP
PRYS: R790 000
VLOEROPPERVLAKTE: 102 vk m
MAANDELIKSE HEFFING: R1456.00
MAANDELIKSE MUNISIPALE TARIEF: 586.23
AANTAL SLAAPKAMERS: 2
AANTAL BADKAMERS: 1
AANTAL TOILETTE: 1
VLOERBEDEKKING: Slaapkamer: matte; kombuis:
houtvloer; sit-/eetkamer + gang: teëls; badkamer & toilet: Belgotex.
BESKRYF KOMBUIS: Yskas, skottelgoedwasser, ingeboude
kaste, stoof + cooker hood
WASKAMER? Ja
DAK OOR BINNEHOF? Ja
AANTAL MOTORHUISE: 1
MOTORAFDAK: Dubbel
NOG BESONDERHEDE: Buitestoep, ekstra afdak,
tuinbesproeiing, watertenk met pomp, versorgde tuin, plafonne voor en agter.
KONTAKPERSOON: Susan Hitge (082 754 9362)
______________________
TE KOOP/TE HUUR
PRYS: R660 000/R5 500
VLOEROPPERVLAKTE: 105 vk m
MAANDELIKSE HEFFING: R1 654.00
MAANDELIKSE MUNISIPALE TARIEF: 576.00
AANTAL SLAAPKAMERS: 3
AANTAL BADKAMERS: 1
AANTAL TOILETTE: 1
VLOERBEDEKKING: Matte en teëls.
BESKRYF KOMBUIS: Eikehoutkaste en teëls
WASKAMER? Nee
DAK OOR BINNEHOF? Nee
AANTAL MOTORHUISE: 0
MOTORAFDAK: Enkel
NOG BESONDERHEDE: Pryse te koop of te huur onderhandelbaar
KONTAKPERSOON: Henk Botha (072 372 3777); e-pos: henkbotha11@gmail.com
UNIT 97
waar is julle in Bella Bella. en is daar huur huise beskikbaar.
ReplyDeleteBo in die dorp
DeleteGoeie dag, ons is meer bo in die dorp, daar is op hierdie stadium geen huur eenhede beskikbaar nie, groot jammer
ReplyDeleteMore Jacky is daar dalk 'n nuwe lys van die nuutste eenhede wat beskikbaar is.
ReplyDeleteThis comment has been removed by the author.
DeleteMiddag daar wil net hoor of eenheid 83 nog beskikbaar is of het Jul ander op die lys sal dit hoog op prys stel as jy vir my sal kontak so gou as moontlik
ReplyDeleteGoeie dag, ja hy is nog beskikbaar en ander eenhede ook skakel gerus ons kantoor op 014 736 5687
DeleteAi ek hoop my navrag gaan deur. Ek stel belang in die rent eenheid nommer 83 is Hy nog beskikbaar my Nommer is 0788491315
ReplyDeleteGoeie dag skakel my asb op 0714911369
DeleteStel moontlik belang in eenhede 100 & 102. Is hulle nog beskikbaar? Indien wel stuur meer besonderhede.
ReplyDeleteGroete,
Nico Potgieter
POSPECTIVE ENQUIRIES FOR UNIT 29. Please be advised that UNIT 29 has been reduced to R895 but negotiable. Contact me direct on 079760675 or email junehewie@gmail.com. Thank you.
ReplyDelete