Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Sunday 1 December 2013

Kersfees kom ...

'n Inwoner, Corrie Pretorius, versier jare lank al in die Kerstyd die toegang tot ons oord. Die eerste twee foto's hieronder is geneem pas nadat sy haar taak voltooi het. Die hekwag is mnr. Jacob Keikantse.

Die laaste foto gryp terug na 1991 toe inwoners hulle eerste Kersfees in die oord gevier het. Toe is 'n Transvaalse katjiepiering voor eenheid 40 toepaslik versier.










































































No comments:

Post a Comment