Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Tuesday 17 December 2013

Renaissance-inwoner was Mandela se Afrikaanse buurvrou

Andries van der Heyde, Die Pos, 13 Desember 2013

Met Madiba-koors wat die afgelope week wêreldwyd hoog geloop het, het Die Pos op ’n juweel van ’n storie op Bela-Bela afgekom.

Ria Jansen van Rensburg
Ria Jansen van Rensburg het vandeesweek aan Die Pos vertel hoe haar man, Gert, een aand laat by sy huis in Houghton, Johannesburg, ’n oproep ontvang het. Hy was effens geïrriteerd en het gevra wie hom so laat bel. “Dit is jou buurman, Nelson Mandela,” het die persoon in Afrikaans gesê.

Klik HIER om meer te lees.

Hierdie storie is ontleen aan Die Pos. Dié koerant het in 2013 die ATKV-mediaveertjie vir die beste plaaslike koerant ontvang.   

No comments:

Post a Comment