Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Wednesday 15 January 2014

Eerste straatbraai van 2014

Een van die gesellige tradisies van ons oord is die straatbraai.

Die eerste straatbraai van 2014 het op 15 Januarie in die pragtige tuin van Connie en René Venter (eenheid 134) plaasgevind waar die buurmense saamgetrek het om 'n vleisie te braai en gesellig te verkeer.

Die onderstaande foto's is by dié geleentheid geneem.


 

Die volgende straatbraai vind op 4 Februarie plaas en word deur Barry en Rita Vosloo (eenheid 119) gereël.

No comments:

Post a Comment