Ons het onlangs 'n berig geplaas wat gehandel het oor Hester Botes se versugting na boeke om haar voorraad in ons oord se biblioteek aan te vul. Klik HIER om die berig te lees.
Soek 'n berig in Renaissance
Monday, 18 August 2014
Wednesday, 13 August 2014
Manswêreld? Watwou!
Diegene wat Elsa Erasmus (Eenheid 49) ken, sê dat sy haar ding
in 'n sogenaamde manswêreld kán doen en, op die koop toe, veel beter as die
meeste mans.
Wednesday, 30 July 2014
Dave and the Magic Mountain
Mount Kilimanjaro - sometimes spoken of as the Magic Mountain
- with its three volcanic cones, Kibo, Mawenzi, and Shira, is a dormant volcanic mountain
in Tanzania.
It is the highest mountain in Africa and the highest free-standing mountain in the world at 5,895 metres
above sea level. Click HERE to read more.
Friday, 25 July 2014
Raakvatters woel en werskaf
Min staan
verkeerd vir die hande van die Sosiale Aksie-dames onder leiding van Corrie
Pretorius. Hulle bak en brou en reël stylvolle funksies dat dit gons.
Thursday, 24 July 2014
Nóg 'n kleinkind presteer
Corrie en Pat
Pretorius is nie min trots op hulle kleinseun, Arno Greeff, nie.
Wednesday, 23 July 2014
Louis-John bekoor inwoners
Sanger Louis-John
Hüsselmann het Renaissancers onlangs op 'n nostalgiese reis geneem met 'n keur
van ou en nuwe liedjies.
Thursday, 17 July 2014
'n Meneer in hart en niere
In
vervloë dae het Engeland sy Mr. Chipse gehad en Suid-Afrika sy Menere. Braam Cilliers is een van die onderwysers uit 'n
vorige geslag wat met reg aanspraak kon maak op daardie eretitel.
Subscribe to:
Posts (Atom)