Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Monday 18 August 2014

Weldoeners skenk boeke aan ons biblioteek

Ons het onlangs 'n berig geplaas wat gehandel het oor Hester Botes se versugting na boeke om haar voorraad in ons oord se biblioteek aan te vul. Klik HIER om die berig te lees.

Johann en Lindie Dreyer van Krugersdorp het die berig gelees en terstond besluit om 'n aantal boeke wat hulle reeds gelees het, aan die oord te skenk.

Die Voorsitter van die Bestuurskomitee, Barry Vosloo, het die boeke pas in Krugersdorp gaan haal en aan die biblioteek besorg.

Barry Vosloo ontvang die ruimhartige skenking van Lindie Dreyer
'n Ingenome Hester Botes neem die boeke in onvangs

No comments:

Post a Comment