Heelparty inwoners
het onlangs die snerpende koue en 'n blerts beurtkrag met sop en sjerrie
aangedurf tydens 'n gesellige funksie wat deur die Sosiale Aksie gereël is.
Soek 'n berig in Renaissance
Thursday, 18 June 2015
Tuesday, 16 June 2015
Trees
Mehmet Murat
ildan once said, “Why pay money for the horror movies? Just go to a
street without trees,” while Richard Mabey opined that “to be without trees would, in the most literal way, to be without
our roots.”
Thursday, 11 June 2015
Oud-polisiekaptein maak Warmbad Renaissance sy tuiste
Johan
Huisamen (51) is 'n gemoedelike voormalige polisiekaptein wat lank op Bela-Bela gewerk het.
Hy moes die SAPD onlangs weens mediese redes verlaat.
Hy en sy stiefpa, Hannes Kruger (74), woon in Eenheid 2. Hulle waardeer die rustigheid en veiligheid van ons pragtige oord, asook die vriendelikheid van die inwoners.
Alhoewel Johan op
Warmbad grootgeword het, het hy sy skoolopvoeding by die Hoërskool Wagpos op
Brits voltooi. Daarna het hy by die SAPD aangesluit en mettertyd 'n buitemuurse
Nasionale Diploma in Polisie-administrasie aan die Technikon RSA behaal.
As 'n jong man was Johan 'n geedriftige rugbyspeler wat as stut vir die plaaslike rugbyspan uitgedraf het. Later het hy hom op die hengelsport toegespits en provinsiale kleure daarin verwerf. Deesdae hengel hy vir ontspanning en is 'n toegewyde Blou Bul-ondersteuner.
Johan se voormalige eggenote, Jacqueline, is 'n fisioterapeut op die dorp. Hulle is baie trots op hulle 12-jarige seun wat die onderhoofseun van die plaaslike laerskool is. Sy naam is Henrique. Hy is 'n kranige sportman wat, onder andere, oor 'n swart gordel in karate beskik. Die 8-jarige Nicky woon by haar ma inBloemfontein .
Hy en sy stiefpa, Hannes Kruger (74), woon in Eenheid 2. Hulle waardeer die rustigheid en veiligheid van ons pragtige oord, asook die vriendelikheid van die inwoners.
| Johan Huisamen (links) en sy stiefpa, Hannes Kruger |
As 'n jong man was Johan 'n geedriftige rugbyspeler wat as stut vir die plaaslike rugbyspan uitgedraf het. Later het hy hom op die hengelsport toegespits en provinsiale kleure daarin verwerf. Deesdae hengel hy vir ontspanning en is 'n toegewyde Blou Bul-ondersteuner.
Johan se voormalige eggenote, Jacqueline, is 'n fisioterapeut op die dorp. Hulle is baie trots op hulle 12-jarige seun wat die onderhoofseun van die plaaslike laerskool is. Sy naam is Henrique. Hy is 'n kranige sportman wat, onder andere, oor 'n swart gordel in karate beskik. Die 8-jarige Nicky woon by haar ma in
Monday, 8 June 2015
Inwoners lewer ook elders in die gemeenskap 'n diens
Monday, 1 June 2015
Avontuurlike Tossie
Tossie van Rensburg (Eenheid 13) het onlangs 'n avontuurtog agterop
'n motorfiets onderneem.
Sunday, 31 May 2015
Seen at the Renaissance Coffee Shop on 30 May
The Social Action
committee pulled out all the stops when treating residents to a delicious fare
at their recent monthly presentation: a coffee shop.
Saturday, 9 May 2015
Ons nuwe webtuiste doen sy werk
Ben Oliver en sy
sjarmante eggenote, Susan, het onlangs hulle intrek in Warmbad Renaissance
geneem.
Subscribe to:
Posts (Atom)