Dimmie is verantwoordelik vir verhuring en Piet is die voorsitter.
Dimmie Smith staan links en Piet sit voor links.
Dimmie was voorheen die ondervoorsitter van ons oord se Bestuurskomitee terwyl Piet steeds die Bewaringsportefeulje behartig.
|
(Die foto hierbo het in Die
Pos van 5 Junie 2015 verskyn. Die hoofkantoor van
dié koerant is in Bela-Bela geleë. Dit het onlangs die LIN Media-toekenning
vir 2015 as die beste plaaslike koerant ontvang)
No comments:
Post a Comment