Rina Steynberg (E105) het onlangs begin om aan ʼn behoefte in ons oord te voldoen: liggaamsoefeninge wat inwoners
se individuele beperkinge in ag neem. Sy bied op Maandae en Woensdae om 08:00
in die Lapa ʼn program propvol prettige, nie-inspannende fisieke aktiwiteite aan.
Die foto’s hieronder beeld die vrolikheid uit.
| Hierbo verskyn (v.l.n.r.) Toekie Kok, Renate Schmidt, Rita Vosloo, Ria Bester, Pieter Bester, Rina Steynberg, Lienkie Ellis, Linda Grobler, Anna van Rensburg, Annatjie van Rooyen en Jadene Horne. |
| Eina, maar toemaar! |
No comments:
Post a Comment