Inwoners het onlangs die koms
van die lente met ‘n smullekker ontbyt in een van ons funksielokale gevier.
Nou wag ons net vir die eerste lentereën.
Nou wag ons net vir die eerste lentereën.
Die onderstaande foto’s bied ‘n
oorsig van die verrigtinge.
Enkele staatmakers van die Sosiale Aksie. V.l.n.r. verskyn Lienkie Ellis, Jadene Horne, Elize Yeo en Annatjie du Plessis |
In afwagting van die tafelgebed |
Opskeptyd |
Smultyd |
No comments:
Post a Comment