Pat (70) en Corrie
(67) Pretorius van Eenheid 133, het verhuis.
Soek 'n berig in Renaissance
Monday, 23 February 2015
Monday, 16 February 2015
Friday, 13 February 2015
We celebrate St. Valentine's Day
St Valentine's Day has its roots in several
different legends that have found their way to us through the ages.
Sunday, 8 February 2015
Oom Berend groet
Ons oudste en een van die mees gerespekteerde inwoners, die 95-jarige
oom Berend Wierenga, het besluit om na Rusoord te verhuis. Rusoord is 'n
bekende tehuis vir bejaarde persone in Bela Bela.
Saturday, 7 February 2015
Dankie oues, welkom nuwes
Die Bestuurskomitee van ons oord het onlangs die uitgetrede lede wat in 2014 gedien
het, gegroet en die inkomelinge verwelkom. Uiteraard was die eggenotes ook teenwoordig.
Die foto's hieronder bied 'n oorsig van die verrigtinge wat op die stoep van een van die
oord se twee ontspanningslokale plaasgevind het.
Die foto's hieronder bied 'n oorsig van die verrigtinge wat op die stoep van een van die
oord se twee ontspanningslokale plaasgevind het.
Die nuwe voorsitter van die Bestuurskomitee, Johnny Meyer, heet die aanwesiges welkom |
Hulle vorm in 2015 die voorste linie. V.l.n.r. verskyn Gerhard van Rooyen (Ondervoorsitter), Lirpa Kuntz (Sekretaris) en Johnny Meyer (Voorsitter) |
V.l.n.r. verskyn Louis van Wyk, Elsa Erasmus en Marie Snyman |
V.l.n.r. verskyn Didie Vickery, Demmie Smith, Mel Smith en Bettie Derbyshire |
In die gewone volgorde verskyn Bets Cilliers, John Scheepers, Miriam Scheepers en Braam Cilliers |
V.l.n.r. sit Gerhard van Rooyen, Annatjie van Rooyen, Willie du Plessis, Hester Botes en Annatjie du Plessis |
Tuesday, 3 February 2015
Oos, wes, Warmbad Renaissance bes
Desmond en Isabel
Brooks het onlangs na Warmbad Renaissance verhuis. Hierdie vriendelike egpaar
kom van Tzaneen af waar hulle 35 jaar lank gewoon het.
Subscribe to:
Posts (Atom)