Die foto's hieronder bied 'n oorsig van die verrigtinge wat op die stoep van een van die
oord se twee ontspanningslokale plaasgevind het.
Die nuwe voorsitter van die Bestuurskomitee, Johnny Meyer, heet die aanwesiges welkom |
Hulle vorm in 2015 die voorste linie. V.l.n.r. verskyn Gerhard van Rooyen (Ondervoorsitter), Lirpa Kuntz (Sekretaris) en Johnny Meyer (Voorsitter) |
V.l.n.r. verskyn Louis van Wyk, Elsa Erasmus en Marie Snyman |
V.l.n.r. verskyn Didie Vickery, Demmie Smith, Mel Smith en Bettie Derbyshire |
In die gewone volgorde verskyn Bets Cilliers, John Scheepers, Miriam Scheepers en Braam Cilliers |
V.l.n.r. sit Gerhard van Rooyen, Annatjie van Rooyen, Willie du Plessis, Hester Botes en Annatjie du Plessis |
No comments:
Post a Comment