Nadat hulle vier
jaar lank op die Verloren-Landgoed, tussen Bela-Bela en Modimolle, gewoon het,
was Louwtjie (66) en Elsa (66) Rademeyer genoodsaak om te verhuis. Hulle het
verskeie sekuriteitsoorde ondersoek, maar uitendelik het hulle keuse op Warmbad
Renaissance geval nadat 'n verhuringsagent Eenheid 113 aan hulle getoon het.
Soek 'n berig in Renaissance
Friday, 8 May 2015
Sunday, 3 May 2015
Die kloutjie en die oor
Volgens die webtuiste
van die Johannesburgse Metropolitaanse Munisipaliteit, Joburg Happenings, het Fred Struben in 1884 goud in 'n rotsrif op die
plaas Roodepoort ontdek.
Thursday, 30 April 2015
A rare example of brood parasitism recently observed in our village
Wednesday, 29 April 2015
Ons nuwe(-rige) baba
Dit het byna soos
verraad gevoel toe die Bestuurskomitee 'n aanbod van R75 000 vir ons getroue 1985-model Toyota diensbussie
aanvaar het. Menige inwoner het met trane in die oë anderpad gekyk toe die
nuwe eienaar die voertuig kom haal het!
Monday, 20 April 2015
Nóg aanwinste vir ons oord
Johan (69) en Katie (68) Maritz het hulle intrek onlangs in
Eenheid 5 geneem.
Saturday, 18 April 2015
Darts Club social function
The Renaissance
Darts Club does not need a specific reason to have a braai and a few beers;
they simply do so at the drop of a dart(!).
Saturday, 4 April 2015
Once a Bushvelder, always a Bushvelder
George (68) and
Elize (65) Yeo lived in Mokopane for 33 years. George worked in the motor
trade, latterly at Midas Vehicle Parts & Accessories. Elize worked for
various employers as an administrator.
Subscribe to:
Posts (Atom)