Rina Steynberg (E105)
Rina is lid van die VLU se Warmbad tak, wat tans uit sewentien lede
bestaan. Hulle vergader maandeliks in
die Dienssentrum. Iemand word dan
genader om ‘n praatjie te lewer of om ‘n demonstrasie te doen.
Hierdie jaar was die Warmbad tak verantwoordelik om die jaarlikse
konferensie aan te bied, en daar is besluit op Sondela as die aangewese
venue. Honderd-en-vyftien VLU lede het
dit bygewoon.
Rina is verlede jaar as Skittervrou aangewys omrede sy die hoogste punte
in drie afdelings behaal het. Sy het ook
die derde meeste punte in die Soetdoringstreek behaal – wat strek vanaf
Mookgopong tot Mabilingwe. Sy het aan
ses van elf afdelings deelgeneem. Op die
foto, ‘n bruidsruiker met laventel, een van die afdelings waarvoor sy ingeskryf
het. Voorwaar ‘n dame met vele talente.
Studying and photographing wildlife for many years, Philip and Ingrid
with their son Heinrich, started compiling and publishing books on nature as
far back as 2001. In 2003 they established the publishing company HPH
Publishing. Before that, they spent some years visiting parks, writing and
photographing for the magazine Timbila.
Books on parks such as Kruger, Addo, Kgalagadi and Pilanesberg have been
extremely popular. These are comprehensive self-drive guides complete with
maps, recommended routes and ratings to enhance wildlife experiences in the
parks.
Other titles include Mammals of Southern Africa, Beautiful Deserts,
Shades of Nature, South Africa the Big Picture, Wild Heritage KZN, Greater
Kruger the Big Picture and several more.
HPH Publishing assist other wildlife photographers and authors to get
published. The world renown Big Cat People, Jonathan and Angie Scott from Kenya
are an example.
Although they are getting on in years (both over 80), they are still working together with their son because they enjoy it and feel they can still contribute towards making people aware of the beauty and wonders of nature.
No comments:
Post a Comment