Die oord se bestuurskomitee het onlangs ‘n nuwe
sekretaris aangewys in die plek van Lirpa Kuntz. Sy is Kobie
Hall wat saam met haar wederhelf, Robert, in E42 woon.
Kobie Hall |
Kobie is ‘n gekwalifiseerde remediërende
onderwyser wat aan die Lantern Remediërende Skool in Roodepoort verbonde was
voordat sy in 1997 ‘n uittreepakket aanvaar het.
Die inwoners wens Kobie sterkte
toe met die belangrike posisie wat sy voortaan sal beklee.
No comments:
Post a Comment