Desondanks is verskeie belangrike sake ter tafel gelê.
'n Taakomskrywing wat die pligte van die Sosial Aksie omskryf, is bespreek. Dit is 'n belowende begin vir 'n meer gestruktureerde benadering tot hierdie onontbeerlike subkomitee van die Bestuurskomitee.
In addition the meeting discussed the first social function of the year, i.e. the St. Valentine's Day Tea. The 12 February 2016 has been earmarked for this popular event.
Die belangrikste funksie van die jaar sal egter die viering van die 25ste bestaansjaar van ons oord wees. Die datum en formaat sal mettertyd bepaal word.
An urgent appeal was made to residents to become involved in the organisational activities of the Social Action.
Die inwoners van Warmbad Renaissance sien uit na nóg ‘n produktiewe jaar.
No comments:
Post a Comment