Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Friday 1 January 2016

Ons groet 2015

Inwoners wat nie elders gekuier het nie, het oudergewoonte op 31 Desember die ou jaar gegroet en die nuwe jaar verwelkom met 'n vleisie op die kole en 'n drinkdingetjie in die hand.

Hieronder volg 'n fotobeeld van die geleentheid.

Die geur van vleis wat braai laat die mond water. V.l.n.r. verskyn Willie du Plessis, Hester Botes, Hennie de Villiers en Braam Cilliers
The night is but a puppy! F.l.t.r. are Hester Botes, Una Osborne, Bettie Derbyshire, Dave Vickery, Roy Derbyshire, Louis van Wyk and Didie Vickery
V.l.n.r. verskyn Renate Schmidt, Marlene Barnard, Leon Barnard, Hein Jordaan en Ria Jordaan.
Die biertjie smaak al hoe soeter! V.l.n.r verskyn Annetjie du Plessis, Hennie de Villiers, Gerhard Swart, Annatjie Swart en Zeldine. Zeldine kuier by oupa Willie en ouma Annetjie du Plessis. Oupa Willie versorg die kole.
Hef aan lê nog voor! Die bottel rooiwyn se prop het nog nie eers geklap nie. Hier geniet (v.l.n.r) Mel Smith, Dimmie Smith, Hennie Stoop, Amy Combrink en Piet Combrink mekaar se geselskap.
V.l.n.r. verskyn John Scheepers, Miriam Scheepers, Blackie Swart en Bettie Swart.
Ons wag vir jou, 2016. V.l.n.r. verskyn Gerhard van Rooyen, Annetjie van Rooyen, Lienkie Ellis, Barry Vosloo, Rita Vosloo, Bets Cilliers en Braam Cilliers

No comments:

Post a Comment