Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Thursday 12 March 2015

Hennie & Hazel vier hulle 60ste huweliksherdenking

Hennie en Hazel de Villiers het op 12 Maart 2015 'n vreugdevolle geleentheid gevier: hulle 60ste huweliksherdenking.

Dié vriendelike paartjie is op 12 Maart 1955 in die NG Kerk Krugersdorp-Wes in die eg verbind. Hennie was 22 jaar oud en Hazel, 18.

Hennie en Hazel op hulle troudag, 60 jaar gelede
Hennie is vanjaar 82 jaar oud en Hazel, 78. Hulle is nog net so geheg aan mekaar soos toentertyd en dankbaar dat hulle só lank vir mekaar gespaar gebly het.

Hennie en Hazel op hulle 60ste huweliksherdenking

No comments:

Post a Comment