Hieronder volg 'n fotobeeld van die geselligheid.
Die Sosiale Aksie-komitee het die reëlings getref. V.l.n.r verskyn Corrie Pretorius (Voorsitter), Hester Botes (Tesourier), Lienkie Ellis (Ondervoorsitter) en Lirpa Kuntz (Sekretaris) |
Willie du Plessis het die vure gestook |
Die meeste partytjiegangers het hulle al op die stoep van die Lapa tuisgemaak |
Die aand toon belofte! |
Die oord se baasverteller, oom Herman Potgieter, aan die woord |
Dis ernstige sake dié |
No comments:
Post a Comment