Tom en Trynie Marx
woon in Eenheid 114. Tom is 'n veelsydige man en Trynie, 'n minsame vrou met 'n
fyn humorsin. Hulle is diep gelowinge mense.
Soek 'n berig in Renaissance
Tuesday, 20 January 2015
Wednesday, 14 January 2015
Piet verkies Warmbad Renaissance
Die 69-jarige Piet van Rensburg het op 14 November 2014 na ons oord
verhuis. Alhoewel hy Eenheid 90 aangeskaf het, bewoon hy tans Eenheid 59 terwyl
hy wag dat sy eenheid opgeknap word. Hy hoop dat dié taak eersdaags afgehandel
sal word.
Wednesday, 7 January 2015
Nuwe intrekkers reeds tuis
Julie en M J van den Berg het aan die einde van 2014 hulle intrek in
Eenheid 116 geneem nadat hulle vanaf Nylstroom hierheen verhuis het. Daar het
hulle in die Johannes Postma Aftree-oord gewoon.
Monday, 5 January 2015
Koos en Linda se dogter aanskou 9/11-aanval
Op 11 September
2001, om 8:44 (15:44 SA tyd) praat Amy
Sweeny, 'n lugwaardin aan boord van
American Airlines Vlug 11, per telefoon met die lugredery se kantoor in Dallas : "Something
is wrong. We are in a rapid descent... we are all over the place. I see the
water. I see the buildings. I see buildings ... We are flying low. We are
flying very, very low. We are flying way too low. Oh my God, we are way too
low.”
Thursday, 1 January 2015
Warmbad Renaissance groet 2014
Inwoners het
oudergewoonte op Oujaarsdag bymekaargekom om 2014 te groet. Maar, soos dit
senior burgers betaam, was min wakker om 2015 welkom te heet!
Subscribe to:
Posts (Atom)