Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Friday 28 November 2014

Bestuurskomitee vir 2015 aangewys

Tydens die pasafgelope Algemene Jaarvergadering van die Warmbad Renaissance Bestuursvereniging is die  Bestuurskomitee vir 2015 verkies.

Johnny Meyer is die Voorsitter. Hy het sedert 2005 met tussenposes in hierdie hoedanigheid gedien.


Johnny Meyer
Die Ondervoorsitter is Gerhard van Rooyen.  Alhoewel hy onlangs eers ingetrek het, is sy potensiaal gou raakgesien.

Gerhard van Rooyen
Lirpa Kuntz is die Sekretaris. Sy was voorheen die Sekretaris van die Sosiale Aksie.

Lirpa Kuntz
The rest of the Committee consists of Braam Cilliers (Additional Member), Elsa Erasmus (Finance), Pieter Combrink (Conservation), Willie du Plessis (Meters), Tiny Hitge (Meters), Louis van Wyk (Maintenance), Didie Vickery (Administration), Barry Vosloo (Communication) and Frik Wasserman (Security). Click HERE to view photos of the abovementioned.

No comments:

Post a Comment