Soek 'n berig in Renaissance
Tuesday, 21 October 2014
Sunday, 12 October 2014
Voormalige plaasseun beoefen Japannese kunsvorm
Bonsai is 'n
Japannese kunsvorm wat verwys na miniatuurboompies wat in 'n houer groei. Hierdie
tradisie is meer as 'n duisend jaar oud en word oral ter wêreld beoefen, ook in
Suid-Afrika.
Saturday, 11 October 2014
Ons is vandag een jaar oud
Hierdie webjoernaal
beleef vandag (11 Oktober 2014) sy eerste verjaardag.
Thursday, 9 October 2014
Die dierelewe in ons oord
Piet Combrink
(Eenheid 6) skryf: "Hoe gelukkig is ons nie om nog dierelewe in ons oord
aan te tref nie!"
Oom Boet en sy wit amarillislelies
Oom Boet Boonzaaier
(Eenheid 26) is nie min trots op die wit amarillislelies wat hy in sy boomryke tuin
kweek nie. In Afrikaans staan hulle ook soms bekend as narsinglelies.
Wednesday, 8 October 2014
Tuesday, 7 October 2014
Shopping trip
| Kolonnade, here we come! |
Subscribe to:
Posts (Atom)
