Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Thursday 3 November 2022

Inwoners haal plaaslike koerant

 

ANDRIES VAN DER HEYDE skryf in die 7 Oktober-uitgawe van Die Pos-koerant: Die Renaissance-aftreeoord in Bela-Bela se vroue het ʼn passie vir die lewe en vir kosmaak. Caro van der Schyff, Tina Lotter en Susan Hitge het mense tydens die AGS Kerk se 100-jaarvieringe by hul stalletjie laat stilstaan om ʼn smakie te kry van wat hulle kan opdis.

Die drie het aan Die Pos vertel dat hulle almal trotse inwoners van Renaissance is.

No comments:

Post a Comment