Die foto’s hieronder bied ‘n oorsig van die
verrigtinge.
| Die vleisies sis gesellig op die kole |
| V.l.n.r: Rina Steynberg, Linda Grobler, Marietjie van der Merwe, Rita Vosloo en Hester Breet benut die geleentheid om te klets |
| Vreetsaam op skrikkeldag 2020 |
No comments:
Post a Comment