Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Tuesday 2 January 2018

Inwoners vier 1 Januarie 2018

Heelwat inwoners wat hulle nie elders bevind het nie, het die aankoms van 2018 op gepaste wyse met ‘n vleisbraaiery op die stoep van die Lapa gevier. 

Die onderstaande foto's bied ‘n oorsig van die verrigtinge.




No comments:

Post a Comment