Soek 'n berig in Renaissance
Saturday, 19 December 2015
Wednesday, 16 December 2015
The white-bellied sunbird's unusual nest
Our
village abounds with a remarkable variety of bird species. A resident recently observed a nest being built close to his unit by what appeared to be a white-bellied
sunbird. It is the only sunbird in the region that has a white belly.
Thursday, 10 December 2015
Onlangse aanwinste is boorlinge van die Wes-Kaap en Vrystaat
Esther Bezuidenhout
Esther Bezuidenhout (78) is op Robertson in die Wes-Kaap gebore en getoë. Sy het haar mettertyd as 'n verpleegkundige bekwaam. Sy het 'n groot deel van haar beroepslewe in aftree-oorde en ouetehuise gewerk.

Monday, 7 December 2015
Ons oord vier eersdaags sy 25ste bestaansjaar
Ampie en Isabel Hattingh was die eerste persone wat in die oord kom woon het. Hulle het op 1 April
1991 hulle intrek in E20 geneem waar hulle nog steeds woon.
Tuesday, 1 December 2015
Ons groet 'n ware heer
Na dertien jaar verlaat die eerbiedwaardige Hennie
Pieters ons oord op 21 Desember 2015. Hy sal voortaan by sy dogter, Marian, in
Kiblerpark woon.
Subscribe to:
Posts (Atom)