Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Monday 7 December 2015

Ons oord vier eersdaags sy 25ste bestaansjaar

Ampie en Isabel Hattingh was die eerste persone wat in die oord kom woon het. Hulle het op 1 April 1991 hulle intrek in E20 geneem waar hulle nog steeds woon.

Ampie en Isabel Hattingh was die eerste intrekkers
Dit word allerweë aanvaar dat die Warmbad Renaissance Sekuriteitsaftree-oord op daardie datum amptelik ontstaan het. Op 1 April 2016 vier ons dus ‘n kwarteeu van lief en leed  in ons oord.
 
The Management Committee recently resolved that this occasion deserves to be celebrated by producing a commemorative publication called Warmbad Renaissance 25, which will give a historical overview of our village. It will be abundantly illustrated with photographs that were taken since its inception.
 
‘n Dagbestuurskomitee is vervolgens aangewys om hierdie projek van stapel te stuur. Barry Vosloo is aangewys as die redakteur van Warmbad Renaissance 25 en Braam Cilliers, die assistant-redakteur. Gerhard van Rooyen sal advertensies werf om die koste te bestry. Alet Erasmus, proefleser van Die Pos-koerant en inwoner van die oord, sal die taalversorging behartig. Lirpa Kuntz sal vir die sekretariële pligte van die komitee verantwoordelik wees.
 
Die redaksie van die gedenkblad is (v.l.n.r.) Alet Erasmus, Gerhard van Rooyen, Lirpa Kuntz, Barry Vosloo en Braam Cilliers
The committee recently accepted the quotation of Featherline Art & Design cc of Durbanville. The owner, Karen Cronjé, also produced the publication commemorating the 10th anniversary of the village in 2001. Karen is the daughter of Koos and Jossie Franken of U14. Sy gave us a discount of 25% on the layout and artwork because she has a soft spot for our village due to her previous involvement and the fact that her parents live here!
 
The front cover of Warmbad Renaissance 10
 

No comments:

Post a Comment