Rina Breytenbach (E118) |
Rina se kleindogter, Janneke Dykema, is pas aangewys as een van die
onderhoofleiers vir 2016 van die Hoërskool Warmbad. Ouma is uiteraard baie
groots op haar kleindogter se prestasie.
![]() |
Hoërskool Warmbad se hoofleiers vir 2016. Janneke verskyn derde van links in die agterste ry. Foto: Herman Steyn, Die Pos. |
Terloops, Janneke
se ma, Annelie, is onlangs as die nuwe provinsiale bestuurder van die Federasie
van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) se Limpopo-tak aangewys.
No comments:
Post a Comment