![]() |
| "Dis heerlike lente, die winter's verby; weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my." |
Die onderstaande foto's bied 'n blik op ons eie viering van die aankoms van die lente in die Bosveld.
| Die ooms doen wat ooms moet doen |
| Die tannies sorg vir die krummelpap |
| Annetjie van Rooyen, Amy Combrink en Gerhard van Rooyen is gereed vir die fees |
| Geselligheid op note ... |
| Hier leer ons mekaar ken |

No comments:
Post a Comment