Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Monday 1 August 2022

Boodskap aan inwoners


 Die Ondervoorsitter van die Bestuurskomitee, Roedolph Botha, skryf soos volg: Weens herhaalde beurtkrag, het die bestuurskomitee in Junie die installering van sonkragtoerusting by die wagkamer oorweeg.

Two quotations to make provision for two different scenarios have been received, i.e. one to serve as backup only, and the other to add solar panels. The quotations vary between R63 000 and R94 000 and will comprise a 5 kW installation including a 5 kW battery. The Management Committee is also considering a third alternative, i.e a power generator and its connections.

Bogenoemde oplossings sal nie verseker dat die sekuriteitstrale altyd in werking sal wees nie. Die strale is gekoppel aan vyf verskillende geleiers wat aan verskillende wooneenhede se krag gekoppel is. Die batterye by die geleiers kan slegs twee tot drie uur hou indien die krag onderbreek word. Die installering van batterye wat vir ses tot twaalf uur kan hou, sal ook aandag moet kry. Indien die batterye aan ̓n sonkragpaneel gekoppel word, sal die batterye selfs langer moet hou. Die noodknoppies werk ook deur dieselfde geleiers. Daar sal ook ̓n kwotasie verkry moet word om die groter batterye te akkommodeer.

The Management Committee will be in a position to table its recommendation at a general meeting of residents which will be held soon.

No comments:

Post a Comment