While languishing in prison, he fell in love with
the jailer's daughter who was blind. He cured her of her blindness. The night
before he was executed, he wrote her a farewell letter, signing it “From Your
Valentine.”
Op 14 Februarie is Valentyn onthoof.
Die tradisie om op 14 Februarie jou liefde
teenoor iemand te verklaar, het na hierdie gebeurtenis in die Middeleeue in
Europa veld gewen.
By ons oord sit ons in Februarie die
Valentynstradisie voort deur ons vriende en geliefdes op ʼn koppie tee en versnaperinge te trakteer.
The photographs below were taken by Philip van
den Berg (U34) at our St. Valentine's Day Tea Party, which was held recently.
Edna Cornelius is the Convenor of our Social Action who organised the tea party |
Residents enjoying a cup of tea and each other's company |
Tee sonder versnaperinge is nie tee nie! |
Nóg 'n groepie inwoners verkeer gesellig |
Ilse Kotze ontvang haar prys van Edna Cornelius |
No comments:
Post a Comment