Inwoners het onlangs die winter gevier met ʼn middagmaal van heerlike boontjie- en groentesop, tuisgebakte
potbrood en ander gebak, en ’n glasie of twee of drie sjerrie.
Hieronder verskyn foto’s wat ‘n oorsig van die verrigtinge gee.
|
Annetjie van Rooyen (links) en Jadene Horne het die broodtafel behartig |
|
Dirk (links), Magda van den Berg en Barry Vosloo probeer om nie te veel van die kosbare voggies te stort nie |
|
Dié gemoedelike groep bestaan uit (v.l.n.r.) John en Colleen Meredith, Annatjie en Mynhardt Maree, Elize en George Yeo |
No comments:
Post a Comment