Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Sunday 24 September 2017

Inwoners verdien 'n klop op die skouer

Ondanks die huidige waterskaarste, doen die meeste inwoners baie moeite om hulle tuine te versorg. Só dra hulle veel by tot die netjiese voorkoms van ons oord.

Hieronder verskyn enkele foto’s ter illustrasie hiervan.

Chris en Liz Snyders (E97) se tuin
Anna van Rensburg (E74) s'n

No comments:

Post a Comment