Vlak teenaan die hoofingang van ons oord broei ‘n
witpenssuikerbekkie onverstoord voort, ondanks voertuie en mense wat gereeld by
haar nessie verbybeweeg.
Piet Combrink het die onderstaande foto’s geneem.
| Waar's die nessie? |
| Hier's die nessie met die witpenssuikerbekkie aan 't broei |
No comments:
Post a Comment