Die
plaaslike koerant, Die Pos, het op 29
Augustus ‘n stapel splinternuwe boeke aan die oord se biblioteek geskenk. Die skenking
is moontlik gemaak in medewerking met die Pretoria Boekhuis. Hier oorhandig Alet
Erasmus, Die Pos se proefleser en ‘n
inwoner van ons oord, die boeke namens die koerant aan Hester Botes. Hester is in
beheer van die oord se biblioteek.
|
No comments:
Post a Comment