Op
1 April 1991 het Ampie en Isabel Hattingh die eerste inwoners van ons oord
geword.
Soek 'n berig in Renaissance
Tuesday, 26 April 2016
Sunday, 24 April 2016
Kwarteeufeesviering
Alhoewel
die eerste inwoners hulle reeds op 1 April 1991 hier tuisgemaak het, het die
amptelike viering van ons oord se 25ste bestaansjaar eers op 22 April 2016
plaasgevind.
Thursday, 14 April 2016
Ou bekende besoek oord voortaan meer gereeld
Die
bestuurskomitee het op sy vergadering van 31 Maart goedkeuring verleen dat
Cornelia Matthysen van Matthysen
Audiology voortaan op Dinsdae en sekere Donderdae ‘n lokaal in die
administrasiegebou as ‘n spreekkamer mag gebruik.
Subscribe to:
Posts (Atom)