Soek 'n berig in Renaissance
Thursday, 22 October 2015
A Rhodesian tale
Monday, 19 October 2015
Renaissancers verkneukel hulle in mannekoorfees
Op Sondag 18
Oktober 2015 het 'n groep inwoners met die oord se diensbussie na Modimolle (Nylstroom)
gereis om 'n uitvoering van mannekoorsang by te woon.
Saturday, 17 October 2015
Seen at the Renaissance Coffee Shoppe
Members of the Social Action Committee once again laid on a range of delicious eats. Here (f.l.t.r.) are Hester Botes, Elize Yeo, Lienkie Ellis, Didie Vickery and Rita Vosloo. |
As the pictures show, the format of this month's function on 17 October 2015, presented by the Social Action
Committee, remains a popular one. It was fairly well-attended by residents.
From left to right are Ans du Plessis, Mariet Roestoff and Marie Snyman. |
Wendy Stone, Alet Erasmus, Kandice Nolan and Una Osborne clearly enjoying each others' company. |
Regular patrons are (f.l.t.r.) Chris Snyders, Koos and Linda Grobler, and Liz Snyders. |
Friday, 9 October 2015
Nóg oud-onderwysmense kies Warmbad Renaissance
Oud-onderwyser
Mynhardt Maree (71) en sy eggenote, Annetjie (64), het onlangs hulle intrek in
E25 geneem nadat hulle verskeie verblyfopsies in die dorp en distrik oorweeg
het. Hulle het voorheen op Mokopane gewoon.
Monday, 5 October 2015
Subscribe to:
Posts (Atom)