Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Thursday 8 December 2022

Hoogtepunt van die oord se jaarlikse sosiale kalender

Die staatmakers van die sosiale funksiegroep het onlangs ‘n uithaler-jaareindgeselligheid in die Nes aangebied. Die foto’s hieronder bied ‘n oorsig van die verrigtinge.




No comments:

Post a Comment