Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Saturday 3 December 2022

Die Voorsitter van die Bestuurskomitee se boodskap

 

WESSIE VAN DER WESTHUIZEN skryf: Die feesseisoen het aangebreek. Elkeen gaan dit tegemoet met verskillende emosies. Die grootste vreugde is egter dat ons die geboortedag van ons Verlosser, Jesus Christus, kan gedenk en die wete dat Hy, soos Hy beloof het, elke dag van die nuwe jaar in voor- en teenspoed by ons sal wees.

Something that has become obvious to me during the process of obtaining nominations for the 2033 Management Committee, is that I do not know all our residents. Now, my dear friends, an opportunity has arisen to enable us to meet each other every second Friday in the Lapa, and discuss constructive matters that need to be addressed.

Moenie ʼn etiket aan hierdie geleentheid koppel nie. Dit is ʼn geleentheid om gesellig te kuier. Daar word baie moeite gedoen sodat die inwoners meng om seker te maak dat jy ander kan leer ken. Hierdie geleentheid bied die kans om werklik eerstehandse kennis van ander inwoners op te doen en hulle nie op hoorsê te beoordeel nie. Onthou net, daar mag ook negatiewe of ongegronde feite van jou in die omloop te wees. Hier is nou jou kans om al die verkeerde indrukke reg te stel.

In closing: to cast aspersions on someone else may be likened to a man who builds a house without a back door. It enters by the front door and you will be left sitting with a red face.

No comments:

Post a Comment