Die Voorsitter van die Bestuurskomitee, WESSIE VAN DER WESTHUIZEN skryf soos volg: Die lente is in aantog; ʼn seisoen wat deur die ontwaking van die natuur
gekenmerk word. Ons dank ons Hemelse Vader vir die voorreg om dit opnuut te mag
ervaar.
I recently heard that a few residents perceive our Rules of Conduct as
of little consequence. Regrettably, they appear to be under the impression that
it may be contravened with impunity. I hope that the lawlessness that pervades
our country, does not find its way into our village. Nonetheless, I prefer to
believe that most of our residents diligently abide by our Rules of Conduct.
Baie dankie aan al die inwoners wat ̓n bydrae lewer om van ons oord ʼn aangename tuiste te maak en diegene wat die bestuurskomitee onder-steun.
Ek verseker u dat klagtes beskou word as ʼn eerlike strewe om ons
lewensomstandighede te verbeter.
The year is rapidly drawing to a close. Nonetheless, there are quite a
few matters that need to be attended to,
for example our annual general meeting, our budgetary proposals, dealing with a
number of motions and the election of the Management Committee for 2023.
Ten opsigte van laasgenoemde doen ek hiermee ʼn beroep op u om my te kom
spreek as u van inwoners weet wat geskik is om in die bestuurskomitee te dien.
No comments:
Post a Comment