Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.

Friday 10 January 2020

Sosiale Aksie-komitee vir 2020

Die Sosiale Aksie-komitee vir 2020 is op 9 Januarie 2020 verkies. Op die foto verskyn v.l.n.r Rita Vosloo (addisionele lid), Elize Yeo (finansies), Edna Cornelius (sameroeper) en Elize Strydom (sekretaresse)

No comments:

Post a Comment