Ons oord se sosiale aksie-groep het op 20 Junie weer
eens gesorg vir ‘n gesellige bederfie waartydens inwoners stylvol kon kuier met ‘n
verskeidenheid sop- en broodgeregte. Hierbenewens is die winterkoue draagliker
gemaak met een of meer glasies sjerrie.
Die onderstaande foto’s bied ‘n oorsig van die
verrigtinge.
No comments:
Post a Comment