Dries poseer in sy boogkamer |
Oud-skoolhoof, Dries
Engelbrecht (65), Warmbad Renaissance se kranige boogskut, het onlangs die tweede
plek behaal tydens ‘n driedaagse ope kompetisie vir tradisionele boë op
Sterkrivier.
Skuts van
oraloor, selfs die buiteland, het aan die kompetisie deelgeneem wat vanjaar die
twintigste keer aangebied is.
Dries het in
2014 Protea-kleure in dié sportsoort verwerf.
No comments:
Post a Comment