Dr. Urte Daiber
(Eenheid 29) is 'n gesellige, positiewe persoon wat onderhoudend vertel van
haar lewenservaring wat strek van haar Oos-Pruisiese geboortedorp, Treuburg,
tot by Warmbad Renaissance, Bela-Bela. Treuburg en omgewing is na die tweede
wêreldoorlog by Pole ingelyf.
Soek 'n berig in Renaissance
Friday, 10 July 2015
Saturday, 4 July 2015
Nóg 'n gereelde besoeker aan ons oord: die mikstertbyvanger
Volgens Sasol Birds of Southern Africa
is die mikstertbyvanger "die enigste geheel en al swart sitvoël met 'n diep gevurkte stert" wat in Suid-Afrika
voorkom.
Subscribe to:
Posts (Atom)