Op die foto hierbo verskyn ʼn groep staatmakers wat onlangs aangewys
is om binnenshuise sosiale byeenkomste te reël sodra COVID-19-beperkings dit
toelaat. Hulle is (v.l.n.r.) Edna Cornelius (Sekretaresse), Marlene Bisset
(Sameroeper), Rina Steynberg (Bestuurskomiteelid: Sosiaal) en Elize Yeo
(Tesourier).Sedert die ontstaan van ons oord in 1991 was die doel van hierdie
byeenkomste om aan inwoners die ge-leentheid te bied om mekaar beter te leer
ken en gesellig te verkeer.
No comments:
Post a Comment