Welkom by die webjoernaal van die Warmbad Renaissance-aftreeoord, Bela-Bela

Welcome to the blog of the Warmbad Renaissance Retirement Village, Bela-Bela

Soek 'n berig in Renaissance

Soek jy na 'n berig in hierdie webjoernaal? Volg die aanwysings hieronder.
Showing posts sorted by relevance for query herman potgieter. Sort by date Show all posts
Showing posts sorted by relevance for query herman potgieter. Sort by date Show all posts

Monday, 24 February 2014

Oom Herman herleef die aanslag op die lewe van dr. H F Verwoerd.

Oom Herman Potgieter (85) het in 2007 saam met sy eggenote, tant Drienie, hulle intrek by #73 geneem nadat hy die tuig neergelê het as 'n vooruitstrewende wildboer in die Ellisras-distrik. Tant Drienie het hom in 2009 ontval.

Monday, 5 January 2015

Koos en Linda se dogter aanskou 9/11-aanval

Op 11 September 2001, om 8:44 (15:44 SA tyd) praat Amy Sweeny,  'n lugwaardin aan boord van American Airlines Vlug 11, per telefoon met die lugredery se kantoor in Dallas: "Something is wrong. We are in a rapid descent... we are all over the place. I see the water. I see the buildings. I see buildings ... We are flying low. We are flying very, very low. We are flying way too low. Oh my God, we are way too low.”

Thursday, 1 January 2015

Warmbad Renaissance groet 2014

Inwoners het oudergewoonte op Oujaarsdag bymekaargekom om 2014 te groet. Maar, soos dit senior burgers betaam, was min wakker om 2015 welkom te heet!