Soek 'n berig in Renaissance
Showing posts sorted by relevance for query Roy Derbyshire. Sort by date Show all posts
Showing posts sorted by relevance for query Roy Derbyshire. Sort by date Show all posts
Friday, 24 January 2014
Roy was there
On May 1, 1960, a U-2 flight piloted by Captain
Francis Gary Powers disappeared while on a reconnaissance flight over Russia .
Saturday, 18 April 2015
Darts Club social function
The Renaissance
Darts Club does not need a specific reason to have a braai and a few beers;
they simply do so at the drop of a dart(!).
Friday, 1 January 2016
Ons groet 2015
Inwoners wat nie elders gekuier het nie, het oudergewoonte op 31 Desember die ou jaar gegroet en die nuwe jaar verwelkom met 'n vleisie op die kole en 'n drinkdingetjie in die hand.
Saturday, 28 November 2015
Ons sluit 2015 op luisterryke wyse af
Ons jaareindfunksie het op 27 November plaasgevind. Die
Sosiale Aksie onder leiding van Didie Vickery, het 'n bederf van formaat
aangebied.
Monday, 5 January 2015
Koos en Linda se dogter aanskou 9/11-aanval
Op 11 September
2001, om 8:44 (15:44 SA tyd) praat Amy
Sweeny, 'n lugwaardin aan boord van
American Airlines Vlug 11, per telefoon met die lugredery se kantoor in Dallas : "Something
is wrong. We are in a rapid descent... we are all over the place. I see the
water. I see the buildings. I see buildings ... We are flying low. We are
flying very, very low. We are flying way too low. Oh my God, we are way too
low.”
Saturday, 5 March 2016
Voorsitter bring hulde aan staatmakers
Die voorsitter van die Warmbad Renaissance-bestuurskomitee,
Gerhard van Rooyen, het onlangs tydens die tradisionele jaarlikse bestuurskomiteebraai
die lof besing van verskeie inwoners wat nie in die bestuurskomitee dien nie,
maar wat stil-stil ‘n gewaardeerde bydrae tot die gemeenskapslewe van die oord
lewer.
Thursday, 28 November 2013
Algemene Jaarvergadering - 2013
Een van die
hoogtepunte van die jaarlikse kalender, die Algemene Jaarvergadering van die
Bestuursvereniging, is op 28 November 2013 gehou.
Wednesday, 8 June 2016
Oud-inwoners wens ons geluk met die viering van ons 25ste bestaansjaar
GEORGE EN MARIE MEINTJIES van Die Palms Renaissance skryf: Baie geluk met die viering van die 25-jarige bestaan van Warmbad Renaissance. Mag u van krag tot krag gaan met ‘n klompie gelukkige inwoners en ‘n woonplek waar elke inwoner sy/haar plig sal nakom. As oud-inwoners wens ons u alles van die beste toe.
| Oud-inwoners George en Marie Meintjies |
Ons woon nou al 10 jaar lank in Die Palms Renaissance. Kan maar net nie wegkom van ons ou vriende Werner en Reanett nie!
Ons het die voorreg gehad om vir bykans 13 gelukkige jare in Warmbad Renaissance E82, net agter die hoofgebou, te woon.
Ek [Marie] was bevoorreg om ‘n tyd lank in die bestuurskomitee te dien en was verantwoordelik vir die nuusbrief. Ek onthou dat oom PK Minnaar my gereeld kom besoek het om sy bydrae vir die nuusbrief persoonlik te oorhandig. Ek het met, onder andere, met Henry van Nieuwenhuizen, Nato Britz, Tom Vaughan, Ampie Hattingh, Lebaux Jordaan, Roy Derbyshire, Jan van Blerk, Koos Franken, Hennie van der Merwe en Toon Botes saamgewerk.
Subscribe to:
Posts (Atom)