Tydens die algemene jaarvergadering van die Warmbad
Renaissance-bestuursvereniging wat op 25 November gehou is, is die 2022-bestuurskomiteeverkies.
Hulle en die portefeuljes wat hulle sal behartig, is soos volg: Wessie van der Westhuizen (Voorsitter),
Roedolph Botha (Ondervoorsitter), Werner Pauw (Ontwikkelaar), Frikman Nel
(Bestuursagent), Elsa Erasmus (Onderhoud), Lirpa Kuntz (Sekretaris), Ria Nel
(Sosiale Aksie), Rina Steynberg (Administrasie) en Rina du Toit (Tesourier).
 |
| The incoming Chairman of the Management Committee, Wessie van der Westhuizen |
In his Annual Report, the outgoing Chairman of the Management
Committee, Wessie van der Westhuizen, informed the Management Association that
he is sincerely grateful to all residents who contributed to the wellbeing of
the Warmbad Renaissance community in the face of many challenges, among which
COVID-19 was perhaps the most devastating.
Wessie het voorts sy dank en waardering teenoor
bestuurskomiteelede en ander vrywilligers betuig wat die oord en sy inwoners
met toewyding gedien het. Dit sluit die uittredende bestuurskomiteelede, die
redaksie van Kwêvoël, asook diegene
wat die sosiale aktiwiteite behartig, in.
“A few innovations should also be noted,” Wessie said,
“including the introduction of expert groups, the installation of a vent valve
at the southeast water meter, an investigation into the implementation of solar
power systems, and access to an internet fibre system.”
Hy het met leedwese melding gemaak van ses inwoners wat die
afgelope jaar te sterwe gekom het. Nogtans het ons elf nuwe inwoners verwelkom
wat Warmbad Renaissance as hul aftreetuiste gekies het. Hy sien uit na die
bydrae wat hulle tot voordeel van die oord kan lewer.
In closing, Wessie wished all residents a blessed Christmas
and a prosperous New Year.