Die Voorsitter van
die Warmbad Renaissance-bestuurskomitee, WESSIE VAN DER WESTHUIZEN, skryf: Ons is dankbaar dat Barry Vosloo
(E119) in so ̓n mate herstel het dat hy weer eens Kwêvoël kan behartig. Hierbenewens wil ons Johann en
Bonnie Koorts (E88), Johan en Susan Swanepoel (E73), Danie en Sylvia
Bosch(E37), Renier en Esta de Beer
(E55), Tjaart en Rina Knoetze (E4) en Marinda Redelinghuys (E47) van harte
verwelkom. Ons is ook bevoorreg om die volgende 90-plussers geluk te wens met
hul verjaardae: Miemie Grobler (E94), Chris en Ester Limbach (E127), asook
Hennie de Villiers (E54). Ek wil ook vir ons ondervoorsitter, Roedolph Botha en
sy nuwe wederhelfte Ansie, van harte gelukwens met hul onlangse
huweliksbevestiging.
Unfortunately we had to say farewell to Pieter en
Ria Bester who moved elsewhere owing to ill health. Tommie Marx (E114) passed
away recently. We express our condolences with Trynie.
Ek doen weer eens ʼn beroep op inwoners om ons
oord se gedragsreëls getrou na te kom. Dit
is ̓n wetlike dokument wat ingevolge die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas
vir Afgetrede Persone, asook die Wet op Deeltitelskemas, opgestel is.
Kindly contact the Management Committee in
writing if you observe activities that are in contravention of our Rules of
Conduct. Complaints that are not dealt with timeously, are likely to create
conflict. There are actually unresolved issues at present because those
concerned are slow to cooperate.